Wiele draai vir ’n goeie doel

2018-11-07 06:01
Die plekhouers van Kelrn se 60 km-bergfietsren vir mans is van links Marc Fourie (derde), Dusty Day (eerste) en Tyler Day (tweede).

Die plekhouers van Kelrn se 60 km-bergfietsren vir mans is van links Marc Fourie (derde), Dusty Day (eerste) en Tyler Day (tweede).

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Die sesde agtereenvolgende Kelrn MTB-bergfietswedren is op 27 en 28 Oktober by Kelrn-vervoer buite Barkly-Wes gehou.

“Ons het besluit om die geleentheid vanjaar oor twee dae te hou, aangesien baie deelnemers van ver af kom en hulle dan ’n naweek daarvan kan maak,” sê Kenne de Kock, eienaar van Kelrn-vervoer.

Die 550 deelnemers het van so ver soos die Oos-Kaap, Wes-Kaap en Gauteng gekom, en vanjaar se wedren was weer ’n sukses.

Saterdag het 850 besoekers dié plaas besoek en die miernes van bedrywighede het onder meer die Koeistal-Kersmark, ’n 10 km-veldwedloop en ’n fietswassery deur Liqui Moly ingesluit.

“Ons kan nie werklik iets uitsonder wat die hoogtepunt van vanjaar se wedren was nie, alles was besonders,” sê Kenne.

“Ons is dankbaar vir die R500 000 wat ons ondanks knellende ekonomiese omstandighede vir liefdadigheid kon insamel.”

Die wenner van die gelukkige trekking – ’n fiets ter waarde van R20 000 – is Leandi Steyn van Kimberley. Ondanks ’n terminale siekte, het sy daarin geslaag om saam met haar dokter die 30 km-fietswedren te voltooi.

“Ons het hard gewerk om ’n sekere standaard vir die bergfietswedren daar te stel. In die komende jare wil ons graag hierdie standaard handhaaf,” sê Kenne.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.