7de Laan Sopkombuis voed honger magies

2018-07-05 06:01
; Selamma Oersen (agter links) het die 7de Laan Sopkombuis 15 jaar terug begin. By haar is assisistent Lorraine Miles en van die kinders in die gemeenskap.   Foto:MONIQUE BASSON

; Selamma Oersen (agter links) het die 7de Laan Sopkombuis 15 jaar terug begin. By haar is assisistent Lorraine Miles en van die kinders in die gemeenskap. Foto:MONIQUE BASSON

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

HÍÉR word honger magies gevoed - oud en jonk.

’n Sopkombuis, wat na ’n droom van R6 en ’n halwe brood begin is, voer vandag nage-noeg 100 kinders en 17 bejaardes.

Inwoner Selamma Oersen het die 7de Laan Sopkombuis 15 jaar terug begin. Die doel? Om honger inwoners te voed.

“Ons gee om,” sê sy. “Dít is wat kinders ervaar wanneer hulle met ’n leë bak in die een hand en jonger boeties en sussies aan die ander by ons aankom.

“Hier is mense wat omgee as hulle honger gaan slaap, dat die beker sop wat hulle hier drie keer per week kry, dikwels hul enigste kos vir die dag is.”

Benewens sop, kry hulle ook soms warm klere, want die nood is groot. “Armoede, werkloosheid, HIV en Vigs is ’n groot probleem in die gebied.”

Oersen en haar span gee elke Maandag, Woensdag en Vrydag sop aan 92 kinders en 17 bejaardes - ongeag jou ouderdom.

“Almal het ’n behoefte,” sê Oersen.

Baie van die bestanddele vir die sop word uit haar eie sak aangekoop. Sy ontvang ook hulp van Woodlands Dairy, Engen Garage, die Katolieke Kerk in Jeffreysbaai en die gemeenskap.

Benewens die sopkombuis, ondersteun Oersen families wie huise afgebrand het en sy hou jaarliks ’n groot Kersfeespartjie vir meer as 500 kinders en 20 bejaardes van 7de Laan, Maak ’n Las, Jill Marcus en Donkerhoek.

Vir meer inligting, skakel Oersen by 063 062 0824.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
 

How your dog can tell what you’re feeling

Researchers have found a specific area in a dog’s brain that recognises human faces – a finding that may help to explain why dogs are so sensitive to human social cues.

 

Paws

Share your 67 minutes with animals in need this Mandela Day
Kevin Anderson’s dog is winning at Instagram!
Kim Kardashian-West buys fake testicles to boost her dog’s self-esteem
10 tips on exercising your dog
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.