Baas

2015-07-30 06:00

Die personeel van die Laerskool Hankey het die gedig Baas spesiaal vir hul skoolhoof, Kruger Bekker, geskryf.

Baas, ons skryf vir jou ’n gedig

Sonder fênsie leestekens

Sonder woorde wat eintlik rym

Sonder bywoorde

Net sommer

’n Common gedig

Want jy maak ons groot

In jou ook al ouword hande

Jy beitel ons met jou oë

En spitsfondige woorde

Jy maak tyd vir ons in jou harde kop

Jy lag en breek ons tente op

Jy offer jou dae vir ons genot

Jou baasoor is ons enigste selfoon

Jou kantoor ons biegkamer

Jou naam ons breekwater teen onsekerhede

Ons is so bly ...

Dat jy ...

Baas is!

NEXT ON NEWS24X

24.com publishes all comments posted on articles provided that they adhere to our Comments Policy. Should you wish to report a comment for editorial review, please do so by clicking the 'Report Comment' button to the right of each comment.

Comment on this story
0 comments
Comments have been closed for this article.

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.