Bedrieër besteel bejaarde

2015-09-24 06:00

HULLE teiken bejaarde vroue in winkelsentrums en gebruik glo elke keer dieselfde fopstorie om hul slagoffers uit duisende Rand te bedrieg.

Dít is die taktiek van bedrieërs wat vroeër vandeesmaand ’n bejaarde vrou (73) van Jeffreysbaai en ander mense in die gebied ‘be-roof’ het.

Die jongste voorval het verlede Maandag omstreeks 14:00 in Fountains Mall plaasgevind. Dié keer is ’n bejaarde vrou van sowat R1 250 besteel.

Volgens Nadine Scheepers, bemarkingsbestuuder by Fountains Mall, het ’n jonger vrou die slagoffer genader en haar ’n drukkie gegee, waarna hulle in ’n gesprek betrokke geraak het.

“Hulle het al geselsend na die FNB OTM by die middelste ingang beweeg waar die bejaarde vrou ’n transaksie gedoen het. Hulle het daarna gegroet en in verskillende rigtings beweeg,” sê Scheepers.

“Hulle lyftaal het geen agterdog gewek nie.”

Volgens Scheepers, het die bejaarde vrou se man onraad vermoed na hy van die voorval gehoor het, en ondersoek ingestel. “Daar is vasgestel dat ’n ongemagtigde ontrekking uit die rekening gemaak is,” sê Scheepers. “FNB het bevestig dat ’n soorgelyke insident by die Spar-sentrum in Wavecrest plaasgevind het.

Bejaardes word gereeld gewaarsku om nié vangstories oor geld van vreemdelinge te glo nie. Hulle word aangemoedig om eerder na hulle banktak te gaan en dáár na-vrae te doen oor die ‘aanbod’ van vreemdes.

Daar is verskeie slenters wat gereeld kop uitsteek - maar dit is die verantwoordelikheid van elke persson om kop te hou en logies te dink.

“Soortgelyke voorvalle moet asseblief onmiddellik by sentrumbestuur en sekuriteit aangemeld word.”

’n Saak van bedrog is geopen

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
ADVERTORIAL
Competition regulation for a growing and inclusive economy

ADVERTORIAL: The Competition Commission of South Africa is conducting advocacy work in the South African automotive aftermarket industry and has gazetted a Draft Code of Conduct for public comment.

/News
 

5 top leg exercises for men

Here’s our selection of the five best leg exercises that you can do in the comfort of your own home.

 
 

You won't want to miss...

WATCH: Pornhub is giving users free access to premium content this holidays
5 top leg exercises for men
10 best dressed men of 2017
How to open a beer bottle without an opener
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.