Comrades-deelnemer wou eintlik fiks word

2015-06-18 06:00
Rieghard Janse van Rensburg van Jeffreysbaai het vanjaar die Comrades-ultramarathon vir die tweede keer aangeapk en vir die tweede keer voltooi.
                Foto:
JETLINE ACTION PHOTO

Rieghard Janse van Rensburg van Jeffreysbaai het vanjaar die Comrades-ultramarathon vir die tweede keer aangeapk en vir die tweede keer voltooi. Foto: JETLINE ACTION PHOTO

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

WANNEER Rieghard Janse van Rensburg (42) nie besig is om iemand se lewe te red of om spesiale oomblikke op kamera vas te vang nie, vlieg die kilometers gemaklik onder sy hardloopskoene verby.

Dié Jeffreysbaaier het die Comrades-ultramarathon vanjaar vir die tweede keer aangepak en dit ’n tweede keer voltooi. Hy spog nou met ’n back2back medalje wat slegs diegene beskore is wat die af- en op-Comrades na mekaar hardloop.

Rieghard het die moordende afstand van 89km in ’n tyd van 9 ure en 54 mintue voltooi - 1 uur en 40 minute vinniger as sy tyd in 2014 - en het uit 16 993 atlete, 3 737 geëindig.

Volgens Rieghard wou hy eintlik net fiks word en ’n gesonde leefstyl handhaaf om sy rol as NSRI-stasiebevelvoerder en stuurman te vervul.

“Ongeveer vier jaar terug het ek besluit dat ek op 40 my beste wil lyk en voel. In daardie stadium was ek heeltemal onfiks en oorgewig,” vertel hy. “Oor die laaste paar jare het ek 30kg verloor en myself van ’n stoelpatat in ’n suksevolle Comrades- en IronMan-atleet verander. In die proses het al my gesondheidsprobleme soos hoë bloeddruk, allergië en hoë bloedsuker verdwyn.”

Volgens Rieghard volg hy ’n streng oefenprogram en lees soveel moontlik oor die beste metodes en programme wat hy volgens sy eie behoeftes en omstandighede aanpas.

“Ek volg ’n banting-leefstyl. Koolhidrate word tot die minimum beperk, en ek eet baie groente, vleis en goeie vette. Verder eet ek omtrent geen geproseseerde kos nie,” sê Rieg-hard.

Hy sê: “Die lekkerste van die Comrades is wanneer jy in die stadion in hardloop en jy weet dat maande se harde werk die moeite werd was. Die tweede lekkerste is die begin, die mense, die atmosfeer en die gees.

“Die moeilikste is hier by die 60km en 80km merk wanneer jy lekker moeg is, alles is seer en jy is ongemaklik, en jy weet daar is nog ’n ver pad om te gaan.”

Hoewel hy verheug is oor die verbetering in sy tyd, is hy onseker of hy volgende jaar weer aan die Comrades gaan deelneem.

“Daar is net heeltemal te veel merkwaar- dige ultramarathons in ons land. Vir die res van die jaar en volgende jaar, gaan ek meer op trail runs fokus,” sê Rieghard.

. Die plaaslike langafstand-atleet, Melvin Reens, het die Comrades in ’n tyd van 7 ure en 41 minute voltooi. Nie eers sy stukkende hardloopskoene kon hom terugghou nie

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

24.com publishes all comments posted on articles provided that they adhere to our Comments Policy. Should you wish to report a comment for editorial review, please do so by clicking the 'Report Comment' button to the right of each comment.

Comment on this story
0 comments
Comments have been closed for this article.

Inside News24

 
ADVERTORIAL
Competition regulation for a growing and inclusive economy

ADVERTORIAL: The Competition Commission of South Africa is conducting advocacy work in the South African automotive aftermarket industry and has gazetted a Draft Code of Conduct for public comment.

/News
 

5 top leg exercises for men

Here’s our selection of the five best leg exercises that you can do in the comfort of your own home.

 
 

You won't want to miss...

WATCH: Pornhub is giving users free access to premium content this holidays
5 top leg exercises for men
10 best dressed men of 2017
How to open a beer bottle without an opener
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.