Langasem Valentino skop stof in oë

2015-09-17 06:00
Langasem Valentino Verwey ryg die landloop-medaljes in. 
              Foto:
MONIQUE BASSON

Langasem Valentino Verwey ryg die landloop-medaljes in. Foto: MONIQUE BASSON

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

DIÉ langasem van Jeffreysbaai het net-net ’n plek in die Suid-Afrikaanse Landloop-kam-pioenskappe gemis, maar met sy wenners-houding en vasberadenheid gaan Valentino Verwey nog vele gesoute teenstanders in die stof laat byt.

Alhoewel hy vir net meer as twee jaar aan langafstandnaellope deelneem, ryg hy die goue medaljes en rekords in. Valentino het sedert April vanjaar ses liga wedstryde in die o.13-ouderdomsgroep ingepalm, ’n goue me-dalje by die Sarah Baart Champs verower en sewende by die OP Landloop-proewe geëindig. Met ’n rekordtyd en persoonlike beste van 09:54 het Valentino tydens die Cacadu Landloop-kampioenskappe in Umtata verlede jaar amper 40 sekondes en 300m voor sy naaste teenstander gekom. In 2014 het hy tydens die Cacadu-atletiekbyeenkoms in Port Elizabeth ’n nuwe rekord in die 1 200m vir seuns o.12 opgestel met ’n tyd van 03:48:78.

Volgens sy pa, Chris Verwey, het hy net een dag besluit om te begin hardloop.

“Ek onthou nog die dag soos gister. Hy het op 17 November 2012 met ’n skoolkoerant by die huis gekom. In die koerant was daar ’n be-rig oor die opkomende atletiekkompetisie. Valentino het daar en dan besluit dat hy ook wil deelneem. Ek het nog probeer walgooi en gesê hy het dan nog nie ’n steek geoefen nie.

“Maar daar was geen keer aan hom nie. Vir die volgende 12 dae het ons elke dag hard geoefen en groot was ons verbasing toe hy tweede tydens die kompetisie eindig het.”

Chris, wat self ’n voormalige OP-landloopatleet is, het Valentino sedert November 2012 afgerig. Hy word sedert September 2013 deur PJ Marais van die Global Leadership Academy afgerig.

Volgens Chris gaan Valentino nog vele rekords laat spat. “Julle het nog nie sy beste ge-sien nie,” sê Chris met ’n breë glimlag. “Hy gaan behoorlik woeker met die talente wat die liewe Vader hom gegee het.”

Met die landloopseisoen op sy rug, berei Valentino hom nou voor vir die atletiek- en krieketseisoen

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
ADVERTORIAL
Competition regulation for a growing and inclusive economy

ADVERTORIAL: The Competition Commission of South Africa is conducting advocacy work in the South African automotive aftermarket industry and has gazetted a Draft Code of Conduct for public comment.

/News
 

Man scores date with tennis superstar after Twitter bet

It’s a modern day Cinderella story, but one American man took ‘shoot your shot’ seriously in 2017.

 
 

You won't want to miss...

Who are the highest paid models of 2017?
10 gorgeous plus-sized models who aren't Ashley Graham
5 top leg exercises for men
10 best dressed men of 2017
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.