Messteker vlug, verdrink in rivier

2015-05-08 10:22
’n Snuffelhond het die polisie se Soek-en-reddingseenheid na die lyk van ’n 31-jarige man in die Assegaairivier by Kareedouw gelei. Die man het glo die afgelope Vrydagaand die rivier in gevlug nadat hy sy meisie met ’n mes in die rug gesteek en omsta

’n Snuffelhond het die polisie se Soek-en-reddingseenheid na die lyk van ’n 31-jarige man in die Assegaairivier by Kareedouw gelei. Die man het glo die afgelope Vrydagaand die rivier in gevlug nadat hy sy meisie met ’n mes in die rug gesteek en omsta

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

DIE lyk van ’n man wat glo sy vriendin met ’n mes gesteek het, is Dinsdag in die Assegaai-rivier by Kareedouw gevind.

Die vermoede is dat Bulelani Maswani (31) Vrydagaand die rivier in gevlug het nadat hy sy vriendin met ’n mes in die rug gesteek en omstanders die polisie ontbied het, sê ao. Basil Seekoei, polisiewoordvoerder.

Maswani is Maandag as vermis by die Kareedouw-polisiekantoor aangemeld en die polisie se Soek-en-reddingseenheid het die rivier gefynkam.

Een van die polisiehonde het Dinsdagoggend tydens die soektog by ’n sekere deel van die Assegaairivier begin blaf. Polisieduikers het daar onderwater gegaan en Maswani se lyk gevind.

Volgens Seekoei het die polisie ’n geregtelike nadoodse ondersoek geopen.

Maswani se vriendin het die mesaanval oorleef en is vir mediese behandeling geneem

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

24.com publishes all comments posted on articles provided that they adhere to our Comments Policy. Should you wish to report a comment for editorial review, please do so by clicking the 'Report Comment' button to the right of each comment.

Comment on this story
0 comments
Comments have been closed for this article.

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.