Nartjiefees-pret die naweek

2015-09-24 06:00
Andriette Norman
                    Foto:
VERSKAF

Andriette Norman Foto: VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

HARTE gaan warm klop en voete gaan jeuk wanneer die Agrimark Nartjiefees die na-week die plaaslike jolyt-kalender oorheers.

Feesgangers kan uitsien na die sappigste nartjies, vars groente, heerlike etes en tuisgebak, smaaklike biltong en droëwors, geurige pannekoek en die lekkerste tuisgemaakte gemmerbier.

Van die land se voorste kunstenaars, soos Bok van Blerk, Andriëtte Norman, Die Campbells, Snotkop, Barneace Slabbert en Sunelle van der Linde, gaan die feesverhoog aan die brand sing. Dillon Lerm tree as die seremoniemeester op.

Benewens die kos- en kunsmarkstalletjies wat besoek kan word, word die gewilde Mej. Nartjiefeeskompetisie en Mnr. Nartjiepit aangebied. Deelnemers kan om 09:00 op die dag van die fees inskryf en neem in netjiese slenterdrag deel. Die inskrywing beloop R50.

Die groot “Nartjie-eetkompetisie” gaan soos gewoonlik vir groot pret sorg wanneer deelnemers kyk hoeveel nartjies hulle in ’n minuut kan verorber. Inskrywings kan by die nar-tjiestalletjie gedoen word.

Die kinders kan in die speelpark speel, terwyl pa en ma tussen die kunsmarkstalletjies rondstap. ’n Besoek aan die koffiewinkel in die saal waar die heerlikste gebak saam met koffie bedien word, is ’n moet.

Die koste is R80 vir volwassenes en R30 vir laerskoolkinders.

Die fees sluit Sondagoggend om 09:30 met ’n Nagmaaldiens op die feesterrein af.

Die familiefees skop om 08:30 op 26 September af en die hekke open om 07:00. Vir meer inligting, skakel Amanda by 042 287 0634 of stuur ’n epos na ngkerkloerie@lantic.net. Besoek hul webtuiste by www.nartjiefees.co.za

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
ADVERTORIAL
Competition regulation for a growing and inclusive economy

ADVERTORIAL: The Competition Commission of South Africa is conducting advocacy work in the South African automotive aftermarket industry and has gazetted a Draft Code of Conduct for public comment.

/News
 

How to open a beer bottle without an opener

Do the right thing and never be thirsty again…

 
 

You won't want to miss...

WATCH: Man films himself going down water slide upside down as things go very wrong…
WATCH: Conor McGregor: Notorious the trailer
Best date night restaurants in South Africa
WATCH: Ryan Reynolds offers fans a free tattoo in new Deadpool 2 teaser
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.