Seeff verhuis na die hoofstrand

2015-07-09 06:00
Gerrie en Laurika Nieuwenhuis het op 14 Februarie 2007 die Seeff Eiendomsagentskap in Jeffreysbaai geopen.
           Foto:
VERSKAF

Gerrie en Laurika Nieuwenhuis het op 14 Februarie 2007 die Seeff Eiendomsagentskap in Jeffreysbaai geopen. Foto: VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

MET sy eindelose strande, legendariese golwe en pragtige natuurskoon is Jeffreysbaai ’n juweel van ’n vakansiedorp.

Dié dorp het Gerrie en Laurika Nieuwenhuis, wie gereeld in die Oos-Kaap vakansie gehou het, se harte gesteel.

As dit by kuseiendomme kom, bied Jeffreysbaai die beste waarde vir geld. Dit was dus ’n natuurlike keuse vir die Nieuwenhuis-egpaar om na Jeffreysbaai te verhuis en hul eie eiendomsagentskap hier te open. Seeff Eiendomme het op 14 Februarie 2007 in 65 Da Gamaweg geopen waar die besigheid van krag tot krag gegroei het.

“Nou, na agt en ’n half jaar, het ons die geleentheid om deel van die bedrywighede en lekker atmosfeer in die sentrale besigheidsarea naby die hoofstrand te wees,” sê Gerrie.

“Ons het op 1 Julie na die bekende Times Square-gebou verhuis. Die gebou is naby die hoofstrand geleë en omring met van die gewildste restaurante in die dorp, soos Tampa Bay Spur, Ocean Basket, Jé Vista Social Cafe, The Greek en Catch of the Day.”

Die Seeff-groep het in 2014 eiendomme van tot R1.75 miljoen daagliks om die uur ver-koop. Seeff het oor die jare verskeie pryse by die Seeff-prysuitdelings in die oos-Kaap opgeraap. Hulle het onder meer met die gesogte Ask Africa Orange-toekenning vir die Beste Kliëntediens in die Eiendomsagentskap-afdeling vir 2014/2015 weggestap.

Volgens Gerrie gaan hulle as ’n span poog om 2015 een van die bestes ooit te maak.

“As eienaars van die agentskap beywer ons onsself om kliën-ediens van hoë gehalte te lewer en u eiendom binne die kortste moontlike tyd en teen die hoogste moontlike prys te verkoop,” sê Gerrie. “Ons kliënte word ons vriende en ons poog om die vriendskappe te behou. Ons nooi u vriendelik uit om u eiendom by ons kantoor te kom lys om te verkoop of te verhuur.”

SMS u naam en adres na 082 372 9211 of stuur ’n epos na jeffreysbay@seeff.com en om maandeliks ’n geskenkbewys van ’n restaurant by die hoofstrand wen.

“Ons bedank al ons agente, kliënte, diensverskaffers en vriende vir hulle bystand die afgelope jare,” sê Gerrie

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

24.com publishes all comments posted on articles provided that they adhere to our Comments Policy. Should you wish to report a comment for editorial review, please do so by clicking the 'Report Comment' button to the right of each comment.

Comment on this story
0 comments
Comments have been closed for this article.

Inside News24

 
ADVERTORIAL
Competition regulation for a growing and inclusive economy

ADVERTORIAL: The Competition Commission of South Africa is conducting advocacy work in the South African automotive aftermarket industry and has gazetted a Draft Code of Conduct for public comment.

/News
 

Men.24 Model of the Week: Wendy from Cape Town

Find out more about our featured model, Wendy from Cape Town

 
 

You won't want to miss...

Who are the highest paid models of 2017?
10 gorgeous plus-sized models who aren't Ashley Graham
WATCH: Pornhub is giving users free access to premium content these holidays
5 top leg exercises for men
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.