APK hou basaar

2016-12-01 06:00

KOUGA-inwoners en besoekers kan egte gasvryheid by die Afrikaanse Protestantse Kerk (APK) in Jeffreysbaai se basaar op 3 Desember verwag.

Die geur van kaneel, braaivleisvure, vetkoeke, kleurvolle poeding, tuisgemaakte kolwynties, en boeretroos gaan basaargangers lok. Heerlike ontbyt sal te koop wees. Die laatkommers kan aan roosterkoek en sosaties, jaffles, worsbroodjies asook kerrie en rys smul.

Alles, van vleis, gebak tot groente en vrugte sal te koop wees.

Die basaar vind vanaf 09:00 oorkant die Jeffreysrus-hek plaas.

Vir meer inligting, skakel James de Swart by 082 920 0077 of 042 293 1488.

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.