Appelskiet-kompetisie laat die koeëls klap

2017-09-07 06:00

SKUTS van regoor die Oos- en Wes-Kaap het verlede naweek op die Langkloof Skietbaan in Joubertina toegesak om mededingers met hul skietvernuf op die neus te laat kyk.

Die sewentiende jaarlikse Langkloof Appelskietkompetisie, aangebied deur die Langkloof Skietklub, het 90 deelnemers van Port Elizabeth, Patensie, Oudtshoorn, Mosselbaai, Graaf-Reinett, Calitzdorp en die Langkloof gelok wat hul slag op die skietbaan kom wys het.

Daar was ses verskillende bane, elk met verskillende teikens en afstande. Elke baan het uit 150 punte getel en slegs vyf skote is toegelaat.

Uitslae (uit 900 punte)

Mans

1. Jacques du Plooi (met telling van 720,2)

2. Renier van Greunen (715,2)

3. Christo Delport (695,8)

Dames

1. Juanita v Zyl (660,2)

2. Cheryl Coetzee (535)

3. Amanda Lerm (505,1)

Seniors

1. Johan Fourie (465,4)

2. Arthur Lilford (430)

3. Johan Lerm (280)

Juniors

1. Leras van Zyl (480)

2. Inge-Mari Ferreira (330)

3. Reece Pieterse (35,1)

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.