Appelskietkompetisie laat die koeëls klap

2018-09-13 06:00
: Leras van Zyl (16) is die algehele wenner van die 18de jaarlikse Langkloof Appelskietskompetisie. Hy het ’n totaal van 825 punte uit ’n moontlike 900 punte aangete-ken. Bobby Murray wens hom geluk.                Foto: VERSKAF

: Leras van Zyl (16) is die algehele wenner van die 18de jaarlikse Langkloof Appelskietskompetisie. Hy het ’n totaal van 825 punte uit ’n moontlike 900 punte aangete-ken. Bobby Murray wens hom geluk. Foto: VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

SKUTS van regoor die Oos- en Wes-Kaap het verlede naweek op die Langkloof Skietbaan in Joubertina toegesak om mededingers met hul skietvernuf op die neus te laat kyk.

Die 18de jaarlikse Langkloof Appelskietkompetisie, aangebied deur die Langkloof Skietklub, het 124 deelnemers - ’n rekordgetal met die oudste deelnemer 78 jaar en die jongste 8 jaar - van Port Elizabeth, Somerset-Oos, Oudtshoorn, Mosselbaai, Graaf-Reinett en die Langkloof gelok wat hul slag op die skietbaan kom wys het.

Daar was ses verskillende bane, elk met verskillende teikens en afstande, waaronder ’n jakkals op ’n glybaan wat geskiet moet word terwyl hy beweeg. Daar was verder opgeblaaste bbalonne in teikens en appels op ’n riet.

Elke skuts moes vyf skote skiet, met ’n maksium van 30.1 punte per skoot.

Die algehele wenner van die dag is Leras van Zyl (16) met ‘n telling van 825 punte uit 900.

Uitslae

Junior

1. Leras van Zyl (825.8)

2. Anlo Ferreira (645.5)

3. Erik Zeelie (625)

Dames

1. Junita van Zyl (700.5)

2. Cheryl Coetzee (560)

3. Junita van Zyl (555.4)

Senior

1. Jimmy Farnham (600.7

2. Niel Basson (480.1)

3. Aurther Lilford (470)

Ope

1. Leras van Zyl (825.8)

2. Francois Ferreira (810.7)

3. Christo Delport (751.1)

Standaard jaggeweer

1. Junita van Zyl (700.5)

2. Erik Zeelie (625)

3. Hugo Moolman (605.4)

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.