ATKV se Klein Kokkedoortjie lok

2017-08-24 06:00
Jong kok Emily van Zyl.  Foto:TANYA VAN ZYL

Jong kok Emily van Zyl. Foto:TANYA VAN ZYL

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

AARBEI-roomys, soetkoekies, karamel kolwyntjies, boerewors frittata en suurlemoen visvingers - die jonges gaan watertand-geregte by die Gamtoos Sitrus Ekspo op die proef stel.

Jong kokke kan met hul kosvernuf lekker pryse by die jaarlikse ATKV Klein Kokkedoortjie-kompetisie loskook.

Voornemende bobaaskokke ontvang elk ’n verrassingsboks op die kompetisiedag- ’n ware toets van hul kreatiwiteit.

Daar is drie afdelings: graad 0 - R, graad 1 - 3 en graad 4 - 7. Deelnemers moet hul eie voorskoot saambring.

Die ATKV Klein Kokkedoortjie 2017 vind om 15:00 op 25 Augustus by die skoolsaal van die Laerskool Gamtoosvallei in Patensie plaas.

Inskrywings kos R50 per persoon.

Besoek die Kouga Express Facebook-blad - Kouga Express Newspaper - vir die inskrywingvorm. Vir inligting, skakel 083 556 3206.

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.