Atlete kry medaljes

2019-09-19 06:00
Top-atlete van die Hoërskool Nico Malan in Humandorp het 27 medaljes – elf goud, sewe silwer en nege brons – tydens die onlangse PE Skole-atletiekbyeenkoms in Port Elizabeth opgeraap. Alwyn van Niekerk (foto) is as die Victor Ludorum aangewys, terwyl Trinika Brik? met die Victrix Ludorum-titel weggestap het. Roland van Wyk (o.17-gewigstoot, derde), AJ van Vuuren (o.17 110m-hekkies, elfde), DJ Zietsman (o.15 110m-hoogspring, 17de) en Alwyn van Niekerk (o.17) 150m, 18de) is onder die top 20 beste seunsatlete.       Foto:VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Atlete kry medaljes
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.

Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.