Beesland-slaghuis wéér oop vir sake

2017-11-30 06:01
Beesland-slag-huis in Jeffreysbaai is weer oop vir sake na ’n brand dit vroeër vanjaar in puin gelê het. Eienaar Pieter Geyer (links) en Pieter Pieterse is hard aan die werk in die nuwe verwerkingskamer wat met ’n industriële lugverkoelingsisteem spog.    Foto:VERSKAF

Beesland-slag-huis in Jeffreysbaai is weer oop vir sake na ’n brand dit vroeër vanjaar in puin gelê het. Eienaar Pieter Geyer (links) en Pieter Pieterse is hard aan die werk in die nuwe verwerkingskamer wat met ’n industriële lugverkoelingsisteem spog. Foto:VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

BEESLAND-slaghuis in Jeffreysbaai is weer oop vir sake na ’n brand dit in puin gelê het.

Dié keer in Da Gamaweg oorkant Jolly Dolphin. Die toonaangewende slaghuis bied nou ’n groter verskeidenheid produkte en spog met ’n industriële verkoelingsisteem in hul verwerkingskamer.

Pieter Geyer, sy vrou, Tertia, ’n oud-Jeffreysbaaier, en dogter, Marlou, het die slag-huis in 2012 oorgeneem. Na groot brandskade vroeër vanjaar, het hul die besigheid vanaf die hoek van Goedehoopstaat en Jeffrey-straat na Da Gamaweg geskuif.

“Ons bedank almal wat ons deur dié moei-like tyd ondersteun het,” sê Pieter. “Elke bemoedigende woord en gebed het ons deur die tyd gedra. Sonder julle sou ons nie uit die as kon opstaan nie. Ons beplan om nog vir baie jare hier te wees.”

Behalwe vir ’n groter verskeidenheid vleisprodukte waarvan klante hul eie snit kan kies, kan mense uitsien na verbeterde diens. “Ons het die afgelope jaar uit ons foute geleer, en beloof om net hierop te verbeter en voort te bou op goeie en kwaliteitdiens,” sê Pieter.

Netheid geniet spesiale aandag en hulle spog nou met ’n professionele vleisverwerkingsaanleg.

“Ons werk in ’n lugverkoelde kamer om te verseker dat die koue ketting nie verbreek word nie - daar is geen bakterieë of besoedeling van vleis nie. Dit verbeter die kwaliteit van die produkte.

“Wanneer mense dink aan vleis, moet Beesland op die vooorgrond wees.”

  • Ve.

Veiligheid in die parkeerarea is opgeskerp. Daar is volop parkering voor die gebou (veral tussen 07:00 en 10:00 en 16:00 en 19:00), asook langs die Savoy Hotel. Daar word beoog om ’n tweede parkeerarea aan te bring.

Benewens die slaghuis, verkoop hulle roosterkoek en gaar vleisprodukte. Daar word beoog om die afdeling van die besigheid in die nabye toekoms uit te brei.

Die amptelike heropening van Beesland vind op 1 Desember plaas. Almal is welkom om dit by te woon. Pryse kan gewen word. “Ons nooi al ons lojale klante, asook die wat voorheen ontevrede met ons diens was, om die dag by te woon.

Pieter sê hul doelstelling is eenvoudig - eerlikheid, vriendelike diens, tevrede klante, netheid en kwaliteitvleis teen billike pryse. Hier word klante vriende.

“Ek, my vrou en dogter het `n ongelooflike passie vir dit wat ons doen en wil ons Christenskap in die besigheid uitleef,” sê hy.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
ADVERTORIAL
Competition regulation for a growing and inclusive economy

ADVERTORIAL: The Competition Commission of South Africa is conducting advocacy work in the South African automotive aftermarket industry and has gazetted a Draft Code of Conduct for public comment.

/News
 

How to open a beer bottle without an opener

Do the right thing and never be thirsty again…

 
 

You won't want to miss...

WATCH: Man films himself going down water slide upside down as things go very wrong…
WATCH: Conor McGregor: Notorious the trailer
Best date night restaurants in South Africa
WATCH: Ryan Reynolds offers fans a free tattoo in new Deadpool 2 teaser
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.