Bekende oud-polisieman oorlede

2018-01-11 06:00
Dawid de Lange, ’n bekende inwoner van Astonbaai, is kort voor Kersfees oorlede.                           Foto:VERSKAF

Dawid de Lange, ’n bekende inwoner van Astonbaai, is kort voor Kersfees oorlede. Foto:VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

DAWID de Lange, ’n bekende inwoner van Astonbaai, is kort voor Kersfees verlede jaar op sewentigjarige ouderdom in ’n Port Elizabethse hospitaal oorlede. Dié vriendelike en geliefde oud-polisieman was wyd bekend in Jeffreysbaai.

Dawid het in 1966 by die SAPD aangesluit en is na sy opleiding na Umtata verplaas. In dieselfde jaar het hy vir Catharina Ackerman ontmoet. Hulle is in 1969 getroud en drie kinders is uit die huwelik gebore. In 1975 het hy ’n verplasing na die distrikshoofkantoor in Ladybrand aangevra, waar hy die besondere eer gehad het om as geliefde lid van die polisie in die dorp bekend te staan.

Hy het in 1995 weens mediese redes die polisiediens verlaat en het met sy gesin na Jeffreysbaai verhuis. Hulle het hier gewoon tot by sy afsterwe. Sy vrou het hom vir baie jare, sedert die aanvang van ’n siekte in 2007, versorg.

Sy skoonseun is die bekende gospelsanger, Braam Kramer, wat tans SAPD-kaptein en stasiebevelvoerder is.

Die roudiens is op 20 Desember deur ds Sas Swart in die NG-kerksaal in Paradysstrand waargeneem.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.