Beoogde kernkragstasie by Thyspunt

2017-08-17 06:05

SELFS voor ons beheer van die munisipaliteit oorgeneem het, was dit vir ons duidelik dat Kouga nêrens naby gereed is vir die kernkragstasie wat Eskom hoop om by Thyspunt te ontwikkel nie.

Alhoewel die ontwikkeling nog nie finaal goedgekeur is nie, is dit belangrik dat die munisipaliteit en gemeenskappe voorbereid is op die impak wat so ‘n ontwikkeling op die gebied sou hê.

Die nuwe raad het dus vroeg reeds met Eskom rakende die ontwikkeling ontmoet en daar is ooreengekom dat ons gereeld sal ontmoet om inligting te deel en te verseker dat Kouga gereed is, sou die ontwikkeling voortgaan.

Die Thyspunt Gesamentlike Projekbe- stuur-komitee is op 9 Desember 2016 gestig. Sewe werksgroepe, wat op verskillende aspekte van die ontwikkeling fokus en aan die komitee rapporteer, is op 7 April 2017 gestig.

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.