Beste boerewors hiér te kry

2016-09-22 06:00
Olivier Kritzinger van Joubertina is die nasionale wenner van die Championship-boereworskompetisie van Shoprite/Checkers.

Olivier Kritzinger van Joubertina is die nasionale wenner van die Championship-boereworskompetisie van Shoprite/Checkers.

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

JOUBERTINA se inwoners (w)eet dit al lankal, maar nou is dit amptelik: Die beste boerewors word op hul dorp gemaak. Die wenner van die kettingwinkel Shoprite/Checkers se Championship-boereworskompetisie is Olivier Kritzinger wat al van 1999 proe-proe skaaf aan sy wenresep.

Kritzinger (63), ’n projekbestuurder by Huis Formosa vir bejaardes in Joubertina, het 20 jaar gelede ’n slaghuis by die tehuis op die been gebring toe hy hoor hoeveel skuld hulle het. Die slaghuis, en Kritzinger se smullekker boerewors, het daartoe bygedra dat die skuld binne twee jaar gedelg is. Hy het sedert 2001 elke jaar hom vir die kompetisie ingeskryf, maar eers vanjaar gewen. “Dit was beslis nie ’n gelukskoot nie. Ek het ’n punt daarvan gemaak om by professionele slagters kers op te steek oor die kuns agter gehalte-boerewors.

“Die geheim vir goeie boerewors hang van ’n paar faktore af: dit is die vleis wat jy gebruik, hoe dit voorberei en gesny is, en uiteraard ook hoe jy die vleis geur. My resep verseker ’n goeie balans tussen die vleis en die speserye en dit is hoekom dit so lekker smaak.”

Kritziger raak skoon liries oor boerewors. “Dis deel van ons erfenis. Boerewors is ’n Suid-Afrikaanse produk, daarom verskaf dit my groot vreugde om ’n positiewe bydrae tot so ’n eeue oue tradisie te maak.”

Kritzinger se vlam brand ook hoog vir die geskiedenis van die Langkloof en sy uitgebreide groentetuin. Hy is getroud met Anita en die egpaar het drie dogters, Janine, Juanita en Jacoline, en spog met vyf kleinseuns.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
ADVERTORIAL
Competition regulation for a growing and inclusive economy

ADVERTORIAL: The Competition Commission of South Africa is conducting advocacy work in the South African automotive aftermarket industry and has gazetted a Draft Code of Conduct for public comment.

/News
 

10 gorgeous plus-sized models who aren't Ashley Graham

Here are just ten of our favourite plus-sized models:

 
 

You won't want to miss...

WATCH: Pornhub is giving users free access to premium content these holidays
5 top leg exercises for men
10 best dressed men of 2017
How to open a beer bottle without an opener
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.