Borskanker - wat moet jy weet

2016-10-13 06:00

IN Oktober herinner veldtogte wêreldwyd daaraan dat borsversorging nie by ’n gereelde besoek aan jou ginekoloog eindig nie.

Wees bewapen met kennis om jou kans op dié siekte te verklein.

Volgens dr. Adi-Marie Schoeman van Women4Life, is borskanker ’n algemene siekte onder vroue. Dit hoef egter nie ’n gevreesde siekte te wees nie, mits vroue voorkomend optree, sê sy.

Selfondersoek

Dit menige vrou se grootste vrees: om ’n knoppie in jou bors te voel wat nie voorheen daar was nie. As dit vroeg genoeg opgespoor word, kan dit jou lewe red. ’n Selfondersoek een keer ’n maand moet tweede natuur by vroue wees. So leer jy jou borste ken en sal jy agterkom wanneer daar skielik ’n verandering in die vorm of grootte van jou borste is.

Besoek jou dokter

Dokters glo dat ’n jaarlikse ondersoek deur ’n dokter is ’n noodsaaklikheid. “Ons as geneeshere kan dikwels ’n knoppie vind waarvan die pasiënt nie van bewus was nie,” sê Schoeman.

Mammogram

’n Mammogram word eers op 40 jaar en ouer aanbeveel. “Vroue jonger as 40 se borsweefsel is meer dig, en dit bemoeilik die mammogram se interpretasie,” sê sy.

Verskillende soorte borskanker

Volgens Schoeman is daar verskillende soorte borskanker. Alle feite ten opsigte die kanker moet in ag geneem word, voor die tipe chirurgie beplan word.

Leef gesond

n Goeie en gesonde leefstyl is van kardinale belang om kanker te voorkom, sê Schoeman.

“Oefen gereeld, neem alkohol matig in, eet gesond, moenie rook nie, en moet jou nie aan onnodige spanning blootstel nie.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
ADVERTORIAL
Competition regulation for a growing and inclusive economy

ADVERTORIAL: The Competition Commission of South Africa is conducting advocacy work in the South African automotive aftermarket industry and has gazetted a Draft Code of Conduct for public comment.

/News
 

5 top leg exercises for men

Here’s our selection of the five best leg exercises that you can do in the comfort of your own home.

 
 

You won't want to miss...

WATCH: Pornhub is giving users free access to premium content this holidays
5 top leg exercises for men
10 best dressed men of 2017
How to open a beer bottle without an opener
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.