Borskanker: wees behoedsaam

2016-10-13 06:00

OKTOBERMAAND word daar jaarliks op borskanker gefokus, omdat dit so algemeen voorkom, veral as ’n vrouesiekte, hoewel mans nie uitgesluit is nie.

In dié tyd is dit goed om weereens op dié verskynsel te fokus, want statisties is 16% van alle kankersoorte by vroue hieraan te wyte, en 29,9% van alle indringende kanker, terwyl 18,2% van alle kankervoorkoms wêreldwyd die gevolg van borskanker is.

Die bors, soos alle ander liggaamsdele, bestaan uit miljoene mikroskopiese selle wat voortdurend vermeerder om oues te vervang. Wanneer onbeheersde vermeerdering egter voorkom en te veel selle produseer word, ontstaan borskanker.

Die probleem begin gewoonlik in die binne-ste voering van die melkbuise of die lelle wat hulle van melk voorsien. Die gevaar van láát ingryping lê hierin dat ’n kwaadaardige gewas reeds na ander liggaamsdele kon versprei het.

  • Si

Die oorsake van die siekte word herlei na gene, hoër ouderdom, geskiedenis van die siekte, sekere tipes klonte, langer as normale blootstelling aan estrogeen, vetsug, groter lengte, te veel alkoholiese dranke, HRT, blootstelling aan bestraling en vroeë menstruasie; terwyl tabakrook en hormonale geboortebeperking ook rolspelers kan wees.

Leefstylaanpassings is ’n goeie begin om die gevare te bekamp en sluit in gewigsbe-heer, alkohol, fisiese aktiwiteite en borsvoeding. Selfs sitrus, omega 3-vetsure en hoë inname van soja is moontlike faktore.

Vroue én mans moet altyd bedag wees op enige verdagte liggaamsveranderings – nie slegs in die bors nie, maar ook ander liggaamsdele.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
ADVERTORIAL
Competition regulation for a growing and inclusive economy

ADVERTORIAL: The Competition Commission of South Africa is conducting advocacy work in the South African automotive aftermarket industry and has gazetted a Draft Code of Conduct for public comment.

/News
 

Man scores date with tennis superstar after Twitter bet

It’s a modern day Cinderella story, but one American man took ‘shoot your shot’ seriously in 2017.

 
 

You won't want to miss...

Who are the highest paid models of 2017?
10 gorgeous plus-sized models who aren't Ashley Graham
5 top leg exercises for men
10 best dressed men of 2017
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.