CDs ingespan teen ‘voël-plaag’

2017-04-13 06:02
In ’n laaste, desperate poging om die ‘berugte’ en onwelkome reiers vir goed te verjaag, het Hancke Eiendomme-prinsipaal Ted Groenewald die laaste paar takke wat die groot slag van die boom oorleef het, met CDs versier.                          Foto:MONIQUE BASSON

In ’n laaste, desperate poging om die ‘berugte’ en onwelkome reiers vir goed te verjaag, het Hancke Eiendomme-prinsipaal Ted Groenewald die laaste paar takke wat die groot slag van die boom oorleef het, met CDs versier. Foto:MONIQUE BASSON

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

CD . . . CD . . . aan die boom - laat die voëls een kyk gee en nooit weer terugkeer.

In ’n laaste, desperate poging om die ‘berugte’ en onwelkome reiers vir goed te verjaag, het Hancke Eiendomme-prinsipaal Ted Groene-wald die laaste paar takke wat die groot slag van die boom oorleef het, met CDs versier.

Volgens Groenewald verjaag die tollende en blinkende CDs al wat vlieg en soek na ’n gemaklike plek om te land en nes te maak.

En werk dit?

“Dit is moeilik om te sê. Die voëls het einde Maart migreer. Die twee of drie hardnekkige reiers wat wel teruggekom het, het gou die af-tog geblaas,” sê Groenewald.

“Ek hoop hulle het een kyk na die CDs gegee en gaan nou vir al hul vriende vertel om nie weer na die boom terug te kom nie. Ons sal maar moet wag en sien tot die voëls in November vanjaar na Jeffreysbaai terugkeer.”

Groenewald beklemtoon dat dit nie hulle was wat op die afsny van die boom aangedring het nie.

“Dit was in opdrag van die Kouga-munisipaliteit en plaaslike die Dierebeskermingsvereniging gedoen weens die gesondheidsrisiko wat dit begin inhou het.

“Ons het tot op die laaste gehoop dat die drastiese stap vermy kon word.”

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
ADVERTORIAL
Competition regulation for a growing and inclusive economy

ADVERTORIAL: The Competition Commission of South Africa is conducting advocacy work in the South African automotive aftermarket industry and has gazetted a Draft Code of Conduct for public comment.

/Africa
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.