Dagboek/ Diary

2016-08-04 06:00

KLUBS/ CLUBS

NIFTY FIFTY

The Nifty Fifty Club will meet in the Methodist Church hall at 09:45 on August 5. Kings College principal Soria Swart will talk about investing in children’s education. Bingo will take place at Bingo Royale at Fountains Mall at 13:00 on August 10. Contact Margaret at 042 293 1268.

NIFTY FIFTY

The Fifties will hold a short first aid course at the Methodist Church in Jeffreys Bay at 10:00 on August 9.Those attending, will learn some basic first aid skills that will help them cope in an emergency. The entry fee is R40 per person, and includes tea. A portion of the proceeds will be donated to the Methodist Church. For more information, contact Margaret at 042 293 1268.

VLV

Die VLV vergader op 4 Augustus om 14:00 in die Anglikaanse Kerksaal (langs die Newtonsaal). Sanet Mey, eienaar van Mi-racle Comfrey, is die spreker en sal ook ’n demonstrasie lewer. Miracle Comfrey produkte sal te koop wees. Besoekers welkom teen R10 per persoon. Tee en verversings sal bedien word. Vir meer inligting, skakel Rina Potgieter by 042 293 3314.

EB FLO BLOMMEKLUB

Die Eb Flo Blommeklub vergader op 17 Augustus om 09:30 by die middel ingang van Fountains Mall. Die tema is Fun with leaves, terwyl tuiswerk Icy Reflection is. Almal is welkom. Skakel Theunie by 042 296 0007.

ALGEMEEN/ GENERAL

VOORGEBOORTEKLASSE

Policlinic Voorgeboorteklasse vir swanger dames in ’n binnehuise swembad vind op Maandae plaas. Skakel Yolandé na-ure by 042 296 0454.

GEESTELIKE SANGPROGRAM

Ian Venter Produksies bied ’n geestelike sangprogram verweef met poësie en vertelling aan met Erna Vermaak op klavier en tjello. Die sangprogram vind op 14 Augustus om 09:00 by die NG Kerk in Kareedouw plaas.

OORLOGSMEDALJES

Op 27 Augustus om 10:00 bied die Humansdorp Museumver-eniging ‘n praatjie by die museum aan wat oor oorlogsmedaljes handel. Die spreker is Tiaan Jacobs, militêre historikus. Belangstellendes is welkom om medaljes saam te bring sodat Tiaan inligting daaroor kan verskaf. Toegang is R10 per volwassene en R5 vir kinders. Skakel 082 852 4056.

VLV

Die VLV vergader op 4 Augustus om 14:00 in die Anglikaanse Kerksaal (langs die Newtonsaal). Sanet Mey, eienaar van Miracle Comfrey, is die spreker en sal ook ’n demonstrasie lewer. Miracle Comfrey produkte sal te koop wees. Besoekers welkom teen R10 per persoon. Tee en verversings sal bedien word. Skakel Rina Potgieter by 042 293 3314.

EB FLO BLOMMEKLUB

Die Eb Flo Blommeklub vergader op 17 Augustus om 09:30 by die middel ingang van Fountains Mall. Die tema is Fun with leaves, terwyl tuiswerk Icy Reflection is. Almal is welkom. Skakel Theunie by 042 296 0007.

SPORT

RUNNERS CLUB

The Kouga Multi-sport Runners Club will have 4km and 8km time trials at Victory School, Sacreatheart Crescent at 17:15 on Tuesday. All welcome. Contact Elize at 061 217 0825.

BEACH VOLLEYBALL

The Kouga Sports Council holds Beach Volleyball at the Main Beach at 16:00 on Wednesdays and at 09:00 on Sundays. For info, contact Trevor Watkins at 083 441 1721.

ALGEMEEN/ GENERAL

BEACH WALKS

Beach Walks take place at the Main Beach in front of the dolphin statue at 08:00 every Saturday. Everyone is welcome. Contact 082 464 3099 or 082 607 1194.

WATERAEROBIESE KLASSE

Policlinic wateraerobiese klasse en rehabilitasie-oefeninge in ’n binnemuurse, verhitte swembad vind elke Maandag, Woensdag en Vrydag plaas. Vir meer inligting, skakel Yolandé na-ure by 042 296 0454.

VOORGEBOORTEKLASSE

Policlinic Voorgeboorteklasse vir swanger dames in ’n binnehuise swembad vind op Maandae plaas. Skakel Yolandé na-ure by 042 296 0454.

GEESTELIKE SANGPROGRAM

Ian Venter Produksies bied ’n geestelike sangprogram verweef met poësie en vertelling aan met Erna Vermaak op klavier en tjello. Die sangprogram vind op 14 Augustus om 09:00 by die NG Kerk in Kareedouw plaas.

TEKOMA KUNSMARK

Die Tekoma Kunsmark op die hoek van Da Gamaweg en Tekomastraat vind op 30 Julie vanaf 09:00 plaas. Skakel Neil by 042 296 2791.

OORLOGSMEDALJES

Op 27 Augustus om 10:00 bied die Humansdorp Museumvereniging ‘n praatjie by die museum aan wat oor oorlogsmedaljes handel. Die spreker is Tiaan Jacobs, militêre historikus. Belangstellendes is welkom om medaljes saam te bring sodat Tiaan inligting daaroor kan verskaf. Toegang is R10 per volwassene en R5 vir kinders. Skakel 082 852 4056 vir meer inligting.

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.