Dagboek/ Diary

2018-07-05 06:00

KLUBS/ CLUBS

EB FLO BLOMMEKLUB

Die Eb Flo Blommeklub vergader op 18 Julie om 09:30 by Seashells Accommodation in Da Gamaweg, Jeffreysbaai. Anita Jordaan demonstreer: Ietsie mooi vir jou kleindogter se spesiale aand. Tuiswerk: Prettige ontwerp vir die etenstafel. Besoekers is welkom teen R20 per persoon. Skakel Anita by 072 533 7725.

ALGEMEEN/ GENERAL

VETKOEK-PROJEK

Die Nederduitsch Hervormde Kerk in AD Keetstraat, Jeffreysbaai verkoop elke laaste Vrydag van die maand vetkoekburgers (R25) en worsrolle (R20). Vir meer inligting, skakel Juanita by 082 561 6226 of Anita by 072 533 7725.

WATERAEROBIESE KLASSE

Policlinic wateraerobiese klasse en rehabilitasie-oefeninge in ’n binnemuurse, verhitte swembad vind elke Maandag, Woensdag en Vrydag plaas. Vir meer inligting, skakel Yolandé na-ure by 042 296 0454.

TECOMA-KUNSMARK

Die Tecoma-Kunsmark op die hoek van Da Gamaweg en Tecomastraat vind vanaf 09:00 op 7 Julie plaas. Vir meer inligting, skakel Neil by 083 2855 266.

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.