Dié beste dorp in die land

2018-06-21 06:00
Jeffreysbaai maak nou reg vir ’n groot makietie later vanjaar nadat dié dorp Sondagaand op die gewilde televisieprogram Kwêla as Dorp van die Jaar aangewys is. By die feesvieringe is Joe Ferreira (Kouga Besigheidsforum), Allan Wright (Dorp van Drome), raadslid Robin Jantjies, Kouga-burgemeester Horatio Hendricks en Speaker Hattingh Bornman.       Foto:MONIQUE BASSON

Jeffreysbaai maak nou reg vir ’n groot makietie later vanjaar nadat dié dorp Sondagaand op die gewilde televisieprogram Kwêla as Dorp van die Jaar aangewys is. By die feesvieringe is Joe Ferreira (Kouga Besigheidsforum), Allan Wright (Dorp van Drome), raadslid Robin Jantjies, Kouga-burgemeester Horatio Hendricks en Speaker Hattingh Bornman. Foto:MONIQUE BASSON

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

JEFFREYSBAAI is die beste dorp in die land.

Inwoners hoop die titel Dorp van die Jaar sal wys dat dié dorp vir meer as net sy le- gendariese branders bekend is.

Dié dorp aan die Oos-Kaapse kus is Sondag op kykNET as die joernaalprogram Kwêla se wenner in sy kompetisie aangewys.

Die ander twee dorpe in die topdrie is Mariental in Namibië en St. Lucia in KwaZulu-Natal.

As die wenner kry Jeffreysbaai uitsen-dingstyd ter waarde van R1 miljoen om die dorp te bemark.

“Kaapstad het die berg en ons het die branders, maar ons het goeie en warm mense wat altyd verwelkomend is. Dít is wat die dorp so uniek maak,” sêt Horatio Hendricks, die Kouga-munisipaliteit se burgemeester.

Met die nuwe titel wil Hendricks nie net Jeffreysbaai nie, maar ook die groter Kouga-omgewing bemark.

“Ons glo die nuwe titel sal help om toeriste en nuwe inwoners te lok. Nuwe inwoners kan werkgeleenthede skep en ons plaaslike ekonomie help groei.”

Mariza Roux, die Kouga-sakeforum se administrateur, meen die prys vir onder meer die bemarking van die dorp sal vir ’n groot ekonomiese inspuiting sorg. “Die Kouga-gebied sal onder die aandag van beleggers gebring word, en dit kan ’n verdere voordeel vir die dorp en die omgewing inhou,” sê sy.

“Uitbundige uitroepe, liggies, papierlinte en blinkers het die dorp opgevrolik toe die nuus Sondagaand bekend gemaak is. Sjampanje is geskink en die opgewondenheid was aansteeklik.”

Vervolg op bl.2

NEXT ON NEWS24X

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic

Jobs in Cape Town [change area]

Jobs in Western Cape region

SQL Reporter

Cape Town
Communicate Cape Town IT
R10 000.00 - R12 000.00 Per Month

Reporting Accountant

Cape Town
Network Finance Professional / Prudential
R310 000.00 - R360 000.00 Per Year

Cluster Financial Manager

Cape Town
Network Finance
R950 000.00 - R1 000 000.00 Per Year

Property [change area]

There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.