Die Flame Boyz - ’n Droom word waar

2017-04-27 06:01
Die die Flame Boyz, ’n tienergroep van Humansdorp, gaan op 13 Mei aan die gewilde TV-program SA’s Got Talent in Kaapstad deelneem. The Flame Boyz are Nathely Masoling, Leon Cherry, Eldine Jacobs, Jean-Claude Louw and Luwayne Koester.                                                                                         Foto:SUPPLIED

Die die Flame Boyz, ’n tienergroep van Humansdorp, gaan op 13 Mei aan die gewilde TV-program SA’s Got Talent in Kaapstad deelneem. The Flame Boyz are Nathely Masoling, Leon Cherry, Eldine Jacobs, Jean-Claude Louw and Luwayne Koester. Foto:SUPPLIED

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

NA ’n beskeie begin in 2015 het meer as hul grootste droom vir die Flame Boyz, ’n tienergroep van Humansdorp, waar geword toe aangekondig is dat hulle op 13 Mei vanjaar in Kaapstad gaan deelneem aan die gewilde TV-program SA’s Got Talent.

Hierdie energieke mimiek- en liggaamsbeweging groep is in 2015 deur Humansdorper Louise Bakkes by ’n skoolfunksie van die Humansdorp Sekondêre Skool (HSS) raakge-sien. Dit was vir haar duidelik dat die groep jongmense se talent afronding, erkenning en blootstelling moet kry, en sedertdien wy sy haar aan dié taak. Deur harde werk en toewyding het hulle daarna by verskeie funksies opgetree en is hulle al genooi om hul slag by die Boardwalk in PE te toon.

Wat die Flame Boyz uniek maak, is dat hulle smiddae ná skool hulself positief besig hou deur sommer in ’n agterplaas op selfoonmusiek te oefen. Sodoende bied hulle ook ’n oplossing aan die vlaag van onwettighede wat dreig om die jeug in te sluk.

  • .

Louise droom van ’n kuns-, dans- en mu- siekskool in Humansdorp, wat aan plaaslike talentvolle maar behoeftiges kinders die kans sal bied om hulself te bemagtig. In ’n diverse samelewing het die uitlewing van die kunste ook ’n belangrike funksie, en sy hoop om die jeug in hierdie rigting te ondersteun.

Hulle is veral opgewonde dat die groep pas op provinsiale vlak goedgekeur is en dat hulle die Oostelike Provinsie op 28 April vanjaar by Africa’s Got Talent in Port Elizabeth verteenwoordig

Belangstellendes kan Louise of Tracy in hul hoedanigheid as Rotariërs kontak by 082 879 6509 en 083 388 6296.

Die Rotariërs hanteer alle geldsake. Hul bankbesonderhede is FNB reknr. 62679952400. Reknr. is Rotary Club of Jeffreys Bay, verwysing FLAME BOYZ.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
ADVERTORIAL
Competition regulation for a growing and inclusive economy

ADVERTORIAL: The Competition Commission of South Africa is conducting advocacy work in the South African automotive aftermarket industry and has gazetted a Draft Code of Conduct for public comment.

/Africa
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.