Drommedaris gaan groter en groter

2017-11-23 06:00
’n Groot verskeidenheid meubels - van hout tot leer - en elektriese toebehore - groot en klein - is by Drommedaris in Jeffreysbaai en Plettenbergbaai beskikbaar.             Foto’s:VERSKAF

’n Groot verskeidenheid meubels - van hout tot leer - en elektriese toebehore - groot en klein - is by Drommedaris in Jeffreysbaai en Plettenbergbaai beskikbaar. Foto’s:VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

’’n Groot verskeidenheid meubels - van hout tot leer - en elektriese toebehore - groot en klein - is by Drommedaris in Jeffreysbaai en Plettenbergbaai beskikbaar.

Geliefd en bekend vir sy kwaliteit produkte en bekostigbare pryse, voorsien Drommedaris in al die meubel- en toebehore-behoeftes van sy kliënte. Óf dit nou ’n moderne rooi sitkamerstel is, ’n tradisionele eetkamerstel van geel-, eike- of swarthout wat gesinsetes ekstra spesiaal maak, patio meubels wat die bure groen van jaloesie sal laat, ’n unieke La-Z-Boy-stoel, ’n wasmasjien óf yskas - Drommedaris bied dit alles aan hulle kliënte.

Drommedaris Jeffreysbaai

Drommedaris het ’n lang en gevestigde geskiedenis in Jeffreysbaai, en is in 1984 as ’n tweedehandse meubelwinkel gestig. Vandaar het Drommedaris getransformeer in Jeffreysbaai se voorste winkel vir die koop van nuwe meubels, toestelle, sowel as ander elektroniese produkte.

Agt Jaar Terug, is Drommedaris oorgekoop deur die bekende Herholdt Groep en het ’n verandering in die eienaarskap en bestuur ondergaan. Aan die spits van sake staan Piet Herholdt Jnr en sy seun Pieter.

“Drommedaris is egter nog steeds dieselfde winkel in terme van lojaliteit, kwaliteit en uitstekende kliëntediens,” sê Pieter.

Op die grondvloer by die toonaangewende winkel in Drommedarisstraat, wat vier jaar terug in vloerspasie verdubbeld het, is daar nou uitsluitlik elektriese toestelle en beddens.

Hulle spog met ’n groot en eksklusiewe reeks van groot elektriese toebehore soos wasmasjiene, yskaste en stowe - wat onder andere in rooi, groen en oranje beskikbaar is.

Drommedaris bied ’n uitgebreide reeks kleiner elektriese toestelle soos ketels, broodroosters en mikrogolfoonde, sowel as volle- dige “Braai” area waar Gas en “Charcoal” Webers beskikbaar is, sowel as hout braais en hout kaggelstofies.

Hulle verkoop verder moderne meubels, asook patio meubels.

Behalwe vir die uitgebreide reeks beddens, spog hulle nou met `n linne-afdeling waar kliënte 100% katoen lakens kan aanskaf, sowel as ‘n gordyn afdeling, waar ‘n groot verskeidenheid “ready-Made” gordyne ten toongestel word.

Drommedaris spog verder met die grootste Samsung-handelsmerkwinkel in dié provinsie. Die Samsung-produkte op die vloeropper-vlakte van 180m² word alles in die nuwe Samsung-vertoonstyl uitgestal en sluit , LED-TV’s, lugverkoelers, tuisteaterstelle en groter toestelle in.

Drommedaris Interiors

Die foto-perfekte Drommedaris Interiors by Fountains Mall in Jeffreysbaai spog sedert November 2016 met top binnehuise en buitehuise meubels en ontwerpidees vir beide inwoners en besoekers. Drommedaris Interiors spog ook met die eerste La-Z-boy Urban Attitudes afdeling in die Oos-Kaap. Hierdie afde-ling stel La-Z-Boy se heel nuutste modern ontwerpe ten toon, en is eksklusief beskikbaar tot slegs ‘n handjie vol klein handelaars in Suid Afrika.

Drommedaris Sealy Sleep Centre

Benodig ’n kwaliteit bed? Drommedaris Sealy Sleep Centre is net die plek om by aan te klop. Die winkel, wat in Maart 2016 sy deure langs Game in Fountains Mall geopen het, spog met ’n eksklusiewe reeks wereld bekende Sealy-beddens.

Drommedaris Plettenbergbaai

Drommedaris het in April 2017 hul deure in Plettenbergbaai geopen. Net soos hul winkel in Jeffreysbaai, bied die tak ’n groot en eksklusiewe reeks van groot elektriese toebehore, asook ’n uitgebreide reeks kleiner elektriese toestelle.

Hulle verkoop verder moderne meubels, asook patio meubels en ’n uitgebreide reeks beddens.

“Ons bedank al ons klante vir hul getroue ondersteuning deur die jare,” sê Pieter.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.