Edrich breek rekord

2019-08-01 06:01
Edrich Welch van die Laerskool Stulting in Humansdorp het tydens die boogskutkompetisie by Howberry Hills Archery in Plettenbergbaai die bestaande baanrekord van 153 met ’n telling van 193 uit 220 met sewe supers in skerwe geskiet. Nie eers sy pa, Bennie, kon met sy telling van 186 uit 220 by hom kersvashou nie.   Foto:VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Edrich breek rekord
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.

Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.