Eendag as ek groot is . . .

2019-09-26 06:01
Eendag as ek groot is, wil ek ’n dominee wees. Of ’n boer, ’n brandweerman (wat oulike katte uit bome red), ’n onderwyser, ’n dokter of ’n loods. Die Wielie Walie Opvoedkundige Sentrum in Humansdorp het onlangs hul jaarlikse beroepsdag vir Graad R-leerders by die skool gehou. Nie net leer hulle meer oor verskillende beroepe nie, maar kweek ook selfvertroue. Simoné van der Walt, Meyer Pieters, Liam Davies, Ulrich Davies, Divan Joubert en Logan van Vuuren is gereed om die ‘grootmenswêreld’ aan te pak.       Foto:MONIQUE BASSON

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Eendag as ek groot is . . .
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.

Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.