Eerste begroting maak geskiedenis

2017-08-17 06:05

DIE Kouga-raad se eerste begroting het geskiedenis gemaak toe dit eenparig goedgekeur is op 31 Mei 2017.

Dit was die eerste keer dat ‘n begroting eenparig en sonder voorwaardes deur die volle raad ondersteun is.

Hoogtepunte van die begroting sluit in ‘n 20% verlaging in die tariewe vir die huur van sale en sportgeriewe, asook begraafplaas en begrafnisverwante tariewe.

Voorts is die koste van grondgebruik-aansoeke in voorheenbenadeelde gebiede met 20% verminder.

Dit sluit in hersonerings, afwykings, onderverdeling en gebruiksreg.

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.