Eerste Hop-huise in 11 jaar

2017-08-17 06:00

GEEN Hop-huise is vir 11 lang jare in Kouga gebou nie.

Die hartseer stand van sake is egter nou iets van die verlede.

Die fondasies vir 391 Hop-huise by Kruisfontein en 220 Hop-huise by Pellsrus word tans gegooi. Interne dienste is ook geïnstal-leer.

Die munisipaliteit het voorts ekstra geld ingeskop om die opgradering van die rioolwerke by Kruisfontein te versnel, sodat werk aan ‘n verdere 2109 Hop-huise vir die gebied kan begin.

Ons werk verder onverpoos om die behuisingsprojekte wat vir ander dorpe goedgekeur is, ook weer terug op die been te kry.

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.