Eie hospitaal is gou hier

2015-11-12 06:00
Dr Andries Marais, uitvoerende bestuurder van OriginHealth, met Tanya Venter, bemarkingskoördineerder, en dr André Lerm by die bekendstelling van OriginHealth se Jeffreys Bay Hospital die week.     Foto: MARINDA HOUGH

Dr Andries Marais, uitvoerende bestuurder van OriginHealth, met Tanya Venter, bemarkingskoördineerder, en dr André Lerm by die bekendstelling van OriginHealth se Jeffreys Bay Hospital die week. Foto: MARINDA HOUGH

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

LANKVERWAG en onontbeerlik vir die groei van ‘n gemeenskap…

Dit is hoe dr Andries Marais, uitvoerende bestuurder van OriginHealth, die nuwe Jeffreysbaai Hospitaal op die hoek van Blou-kransstraat en Outeniquaweg die week by die bekendstelling beskryf het.

Professioneles in die mediese beroep en belanghebbendes is vroeër die week by die Mentorskraal Landgoed trakteer, en deeglik oor die projek ingelig. Tydens die interaktiewe sessie is vrae beantwoord en inligting gedeel oor die nuwe fasiliteit.

“Ons verseker ‘n vars benadering tot gesondheidsorg - die ideale balans tussen sorgsaamheid, meelewing en gerief. Deeglike studie is aan die omgewingsvriendelike ontwerp gewy,” sê dr Marais. Die proses is reeds in 1994 begin.

Die 60-bed hospitaal is ontwerp met mediese, chirurgiese, hoësorg, kraam-, pedia-triese, radiologie en ongevalle-afdelings, tea-ters en daghospitaal. Aanvanklik gaan 30 beddens akkommodeer word, en die behoefte sal uitbreiding bepaal. Voorsiening is gemaak vir spreekkamers, meer teaters, met genoegsame parkering en ruim toegang.

Klem word gelê op ‘n rugstige, helende omgewing om die pasiënt, besoeker en personeel ‘n tuiservaring te bied met effektiewe geraasbeheer, klankabsorpsie, sagte beligting en vloei van beweging.

Die hospitaal se gesonder, “groen” ontwerp beloof pasiëntprivaatheid, ‘n gerieflike werkomgewing, verminder die omgewingsimpak en verlaag langtermyn bedryfskostes.

Alle mediese fondse is welkom.

Die projek se beplanningsdokumente is afgehandel, die bouterrein is omhein en die munisipale hersonering goedgekeur. Bouwerk begin in Januarie 2016 en die hospitaal behoort teen die laaste deel van volgende jaar operasioneel wees.

Belangstellendes kan reeds inligting op die webwerf, www.originhealth.net, bekom. Tanya Venter, bemarkingskoördineerder, is by marketing@originhealth.net beskikbaar.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
ADVERTORIAL
Competition regulation for a growing and inclusive economy

ADVERTORIAL: The Competition Commission of South Africa is conducting advocacy work in the South African automotive aftermarket industry and has gazetted a Draft Code of Conduct for public comment.

/News
 

6 myths about male cancer

It is important to be aware of the most prevalent cancer diseases amongst men in our country.

 
 

You won't want to miss...

Who are the highest paid models of 2017?
10 gorgeous plus-sized models who aren't Ashley Graham
WATCH: Pornhub is giving users free access to premium content these holidays
5 top leg exercises for men
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.