Facebook - Kouga Express Newspaper

2016-10-13 06:00

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

WEN! WEN! WEN!

Een gelukkige leser kan vandeesweek Maretha Maartens se boek Hanna wen, met komplimente van NB-Uitgewers.

Hanna is kinderloos. Haar man, Elkana, moet seuns hê om sy priesterlike pligte as Leviet voor die Here na te kom, en ná nege jaar trou hy weer. Peninna skenk die lewe aan die een kind ná die ander. Maar Hanna sukkel met Peninna se teenwoordigheid in haar huis.

Sal Hanna kan vrede maak met haarself en met Peninna?

Om die boek te wen, gaan na ons Facebook-blad, soek die onderstaande foto en tik jou epos-adres in die kommentaarblok. Die kompetisie sluit om 12:00 op 20 Oktober.

WEN! WEN! WEN!

Leer jou kind om te bid met hierdie pragtige gebedsboekie deur die bekroonde kinderboekskrywer Wendy Maartens. Die boek sluit 80 gediggies in, asook nuttige wenke vir ouers en versorgers

Die gebedjies is onder verskillende temas gegroepeer met lieflike illustrasies deur bekroonde illustreerder Vian Oelofsen.

Om die boek te wen, gaan na ons Facebook-blad, soek die onderstaande foto en tik jou epos-adres in die kommentaarblok.

Die kompetisie sluit om 12:00 op 20 Oktober.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.