Gospelsanger besoek Humansdorp

2019-09-19 06:00
Gospelsanger Lizette Janse van Rensburg van die Wes-Kaap tree op Saterdag, 5 Oktober om 10:00 tydens ’n damestee by die Volle Evangelie Kerk in Humansdorp op. Op Sondag, 6 Oktober bedien sy die gemeente met sang en musiek tydens die oggend-erediens. Toegang is gratis. Vir meer inligting, skakel past Tinus Smit by 084 626 9719.             Foto:VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Gospelsanger besoek Humansdorp
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.

Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.