Haai terug in see na vangs

2016-10-13 06:00
Boesemvriende Phillip Viljoen (34) en Pieter Nel (33) van die Vrystaat het verlede Woensdag ’n skeurtandhaai van sowat 2.6m lank uit die see by Jeffreysbaai getrek - ’n droom sedert hul tjokkerdae. Hulle het haar ongedeerd teurggeplaas.                      Foto: VERSKAF

Boesemvriende Phillip Viljoen (34) en Pieter Nel (33) van die Vrystaat het verlede Woensdag ’n skeurtandhaai van sowat 2.6m lank uit die see by Jeffreysbaai getrek - ’n droom sedert hul tjokkerdae. Hulle het haar ongedeerd teurggeplaas. Foto: VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

NÁ ’n gespook van meer as twee ure, het twee Vrystaatse vriende, Pieter Nel (33) en Phillip Viljoen (34), verlede Woensdagoggend ’n bie-lie van ’n skeurtandhaai uit die see by Jeffreysbaai getrek.

Volgens Nel droom hulle sedert hul graad 2-jaar om ’n haai te vang. “En hier vang ons toe ’n grote,” sê hy.

Nel sê die haai, wat nie die heerlike geelstert-aas kon weerstaan nie, is 2.6m lank en weeg nagenoeg 230kg. “Wat die vangs meer uniek maak, is dat sy swanger is en met ’n opsporingstoestel toegerus is.”

Nadat die haai by die strand oorkant Checkers in Da Gamaweg omstreeks 03:30 uitgetrek is, het die hengelaars haar terug in die see ge-stoot en verseker dat sy veilig wegswem - maar nie voor hulle heelpartyfoto’s saam met haar geneem het nie.

Mevrou Haai het geduldig gewag terwyl hulle hul oomblik in die kollig geniet - so asof sy elke dag op die strand lê en kameras om haar flits. In teenstelling met ander modelle, het sy nie een keer haar humeur verloor en na hulle probeer hap nie.

“Sy was seker moeg van die stryery,” sê Nel laggend.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
ADVERTORIAL
Competition regulation for a growing and inclusive economy

ADVERTORIAL: The Competition Commission of South Africa is conducting advocacy work in the South African automotive aftermarket industry and has gazetted a Draft Code of Conduct for public comment.

/World
 

How to open a beer bottle without an opener

Do the right thing and never be thirsty again…

 
 

You won't want to miss...

WATCH: Man films himself going down water slide upside down as things go very wrong…
WATCH: Conor McGregor: Notorious the trailer
Best date night restaurants in South Africa
WATCH: Ryan Reynolds offers fans a free tattoo in new Deadpool 2 teaser
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.