Hankey bemagtig onderwysers, leerders

2018-03-01 06:01
Opgewonde oor die nuwe tegnologie by die Laerskool Hankey is leerders Inam Gxekwa, Wagiah Swarts, Lithemba Grootboom en Linden van Vaght, asook skoolhoof André Slabbert en Susan Conradie.     Foto:MONIQUE BASSON

Opgewonde oor die nuwe tegnologie by die Laerskool Hankey is leerders Inam Gxekwa, Wagiah Swarts, Lithemba Grootboom en Linden van Vaght, asook skoolhoof André Slabbert en Susan Conradie. Foto:MONIQUE BASSON

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

DIE Laerskool Hankey-leerders se gesigte verhelder terwyl hulle grootoog na die wit skerm teen die muur staar . . .

Want leer is nou meer pret en interaktief.

Dié skool bemagtig sedert einde verlede maand onderwysers en leerders met die nuutste tegnologie - ’n eerste vir laerskole in die gebied.

Elke klaskamer, asook die saal, is met ’n moderne projektor, groot skerm en skootrekenaar toegerus, en onderwysers het toegang tot die internet.

“Met behulp van die tegnologie, ontsluit onderwysers nou ’n hele nuwe wêreld vir leerders,” sê skoolhoof André Slabbert.

“Leer is nou interessanter en meer pret. Ons 190 leerders floreer in ’n klaskameromgewing gevul met teks, prente, klank, animasie en video.”

Volgens Slabbert is die tegnologiese voor-uitgang moontlik gemaak deur kreatiewe denke, slim planne en die stiptelike en ge-troue betaling van skoolfonds deur die ouers.

“Sky Metro Rentals van Port Elizabeth, van wie die toerusting gekoop is en wat die instal-lering gedoen het, het die groot skerm vir die saal geborg,” sê Slabbert.

“Ons is baie opgewonde oor die nuwe leerfase wat die skool betree.”

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.