Hannes besoek gemeente

2019-09-12 06:00
Ons het hom leer ken as Krynauw in Egoli: Plek van Goud, en daarna het hy rolle in reekse en flieks ingeryg, soos in Susanna van Biljon, Vallei van die Sluiers, Manakwalanders, Torings en ook die sepie, 7de Laan. Hannes van Wyk, gewilde Kwêla-aanbieder wat al met Nelson Mandela, Arnold Schwarzenegger, Bill Clinton en Sophia Loren onderhoude gevoer het, besoek op 14 September om 09:30 die NG Kerk Moedergemeente in Humansdorp waar hy gaan praat oor Wat elke Vrou wil Weet. Kaartjies kos R100 per persoon. Skakel Lida van Onselen by 083 962 2417 of Erina de Jager by 083 419 7133.  foto:VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Hannes besoek gemeente
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.

Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.