Inwoner ontdek ‘skat’ in see

2017-11-23 06:00
Frik Nortje (68) van Jeffreysbaai het onlangs ’n ‘tydlose skat’ in die see tussen Albatrosstrand en Seal Point gevind: dié Swart Casio-horlosie oortrek van seediertjies, is onlangs in die see naby Albatrosstrand in Jeffreysbaai gevind - en hou nog presies tyd.       Foto:MONIQUE BASSON

Frik Nortje (68) van Jeffreysbaai het onlangs ’n ‘tydlose skat’ in die see tussen Albatrosstrand en Seal Point gevind: dié Swart Casio-horlosie oortrek van seediertjies, is onlangs in die see naby Albatrosstrand in Jeffreysbaai gevind - en hou nog presies tyd. Foto:MONIQUE BASSON

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

TIK-tok-tik-tok . . .

Ywerige visserman en avonturier Frik Nortje (68) van Jeffreysbaai het onlangs ’n ‘tydlose skat’ in die see tussen Albatrosstrand en Seal Point gevind: ’n swart Casio-horlosie, oortrek met seediertjies wat nog tot op die sekonde reg tik-tok.

Volgens Nortje, snorkel hy gereeld wanneer dit laagwater is - dit is nou as hy nie visvang nie.

“Die horlosie het ongeveer twee meter onder die water tussen die rotse gelê,” sê Nortje wat weens sy vrees vir haaie, nooit te diep ingaan nie.

“Ek het ’n paar van die seediertjies van die gesig van die horlosie verwyder om te sien of dit nog werk. Hoewel dit onbekend is hoe lank die horlosie in die see was, hou dit nog presies tyd - tot my verbasing.”

Die horlosie - skulpe en al - beklee eersdaags ’n spesiale plek in Nortje se huis.

Slegs vier maande later het hy nog ’n Casio-horlosie uitgeduik. Én die werk ook. Hy gaan die horlosie vir sy kleinseun gee.

Nortje, wat die meeste van sy tyd by die see deurbring, se nuutste vonds is ’n beursie en twee selfone - dié kon hy aan die regmatige eienaar terugbesorg. Hy spog verder met ’n visstok wat hy tussen die rotse opgetel het.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.