Jak de Priester besoek Humansdorp

2019-04-11 06:01
Kuier met gewilde Afrikaanse sanger Jak de Priester by die NG Kerk Humansdorp Oos-gemeente se fees op Vrydag, 3 Mei. Die fees skop om 16:00 met kosstalletjies en ’n teetuin af, gevolg deur skoolkore en De Priester om 19:00. Kaartjies kos R120 vir volwassenes en R80 vir leerders. Vir meer inligting, skakel 042 295 2151 of 083 419 7133.  Foto:VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Jak de Priester besoek Humansdorp
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

/News
Lockdown For
DAYS
HRS
MINS
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.

Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.