Jay en Liani May by Nartjiefees

2016-09-29 06:00
Monique Basson

Monique Basson

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

EEN van die hoogtepunte tydens die Agrimark Nartjiefees wat op Saterdag, 1 Oktober op Loerie plaasvind, is die verkiesing van Mej. Nartjiefees en Mnr. Nartjiepit.

Die kompetisie word in verskillende ouderdomsgroepe tussen drie- en een-en-twintig jaar aangebied. Die beoordelaars vra vir ’n sprankelende persoonlikheid, ’n vriendelike gesig en netjiese slenterdrag – kom skryf dus gerus in.

Die beoordelaars aan wie die moeilike keuse oorgelaat word om die wenners te kies, is Bernadette Hickman, Antoinette Saayman, Renette Lloyd en Monique Basson.

Bernadette Hickman Loock, Mev. Nelson Mandela Baai 2016, is in 1990 toe die kompetisie vir die eerste keer aangebied is, as die eerste Mej. Nartjiefees gekies.

Sy sê as plattellandse kaalvoetnooi was sy baie senuweeagtig om aan die kompetisie deel te neem. Die ander deelnemers om haar was pragtig en sy kon nie glo toe haar naam as wenner uitgeroep is nie. Daardie oomblik het sy soos ’n regte prinses gevoel en dit het haar motiveer om nooit weer in haar lewe in haarself te twyfel nie.

Antoinette Saayman (N.D. Mode-ontwerp) is die eienaar van Antwane Designs in Jeffreysbaai. Voordat sy dertien jaar gelede na Jeffreysbaai verhuis het, was sy die eienaar van ’n fabriek wat koöperatiewe klere vir dames gemaak het. Sedertdien ontwerp sy veral matriekafskeidrokke en bruidsuitrustings. Die wenner van die eerste Kouga Express Matriekafskeidrok kompetisie in 2015, is deur haar ontwerp.

Renette Lloyd is die eienaar van B Studio in Jeffreysbaai. Haar vriendelike geaardheid en opregte belangstelling in haar kliënte veroorsaak dat besoeke aan haar salon in kuiers verander. Sy kom gou agter as ’n kliënt meer as net ‘n mooimaaksessie nodig het en word dan met sny sjokoladekoek saam met ‘n koppie tee bederf.

Monique Basson is sedert 2011 redakteur by die Kouga Express en was voorheen ook by die PE Express betrokke. Monique, wat regtig ’nmpassie vir die Kouga gemeenskap het, is lief vir mense en sê dat dit vir haar ‘n voorreg is om met mense te werk.

Alle inskrywings vir die kompetisie word om 08:00 op 1 Oktober by die fees gedoen. Die beoordeling vind daarna plaas en die wenners sal daarna gekroon word.

Alle navrae omtrent die kompetisie, kan aan 042 2870 634 gerig word.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
ADVERTORIAL
Competition regulation for a growing and inclusive economy

ADVERTORIAL: The Competition Commission of South Africa is conducting advocacy work in the South African automotive aftermarket industry and has gazetted a Draft Code of Conduct for public comment.

/News
 

10 gorgeous plus-sized models who aren't Ashley Graham

Here are just ten of our favourite plus-sized models:

 
 

You won't want to miss...

WATCH: Pornhub is giving users free access to premium content these holidays
5 top leg exercises for men
10 best dressed men of 2017
How to open a beer bottle without an opener
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.