JBay Mentors speel uitklop-krieket

2017-11-23 06:00
Die JBay Mentors Krieketklub skitter: (agter van links) Tim Mountford, JP Rademeyer, (middel) Jacques Steenkamp, Louis van Wyk, Monte Pienaar, Dewet van Rooyen, GJ du Preez, (voor) Emiel Wagner, Eugene van Rooyen, Lionel Anondale en Peet Steenkamp.            Foto:VERSKAF

Die JBay Mentors Krieketklub skitter: (agter van links) Tim Mountford, JP Rademeyer, (middel) Jacques Steenkamp, Louis van Wyk, Monte Pienaar, Dewet van Rooyen, GJ du Preez, (voor) Emiel Wagner, Eugene van Rooyen, Lionel Anondale en Peet Steenkamp. Foto:VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

DIE JBay Mentors Krieketklub het die afgelope naweek twee van hul wedstryde gewen en een gelykop gespeel.

Die eerstespan van JBay Mentors het gelyk-op teen die Northville Krieketklub gespeel: 112 lopie (almal uit). Wynand Bezuidenhout en Nico Binneman het onderskeidelik 47 en 25 lopies aangeteken, terwyl Riaan Boucher en Jason het elk 15 en 3/10 lopies geneem het.

Die tweede span het die Northern Cavaliers Krieketklub met 11 lopies gewen: 159 (almal uit) vs 148 (almal uit). Ruan Schoeman het vyf paaltjies vir 13 lopies geneem, terwyl Willie Koertzen vier paaltjies vir 45 lopies laat kantel het.

Die vierde span van JBay Mentors het die Wells Estate Krieketklub met 181 lopies in die stof laat byt: 267 lopies vir drie paaltjies vs 86 (almal uit). Peet Steenkamp en Tim Mountford het onderskeidelik 101 en 97 lopies op die telbord aangebring, terwyl Jacques Steenkamp en Eugene van Rooyen onderskeidelik drie en twee paaltjies geneem het.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.