Jeffreys: Dorp van die Jaar?

2018-03-15 06:00
Die kykNET-program, Kwêla, het Jeffreysbaai in Mei 2015 besoek om ’n programinsetsel oor die dorp en sy mense te verfilm vir die Dorp van die Jaar-kompetisie vir 2015. Die produksiespan Chad Schwartz, Johnny Davids, Hanné Koster, Ruaan Pienaar en Kobus Pieterse, het onder meer met Deline Swart van Dorp van Drome geselfs.      Foto:MONIQUE BASSON

Die kykNET-program, Kwêla, het Jeffreysbaai in Mei 2015 besoek om ’n programinsetsel oor die dorp en sy mense te verfilm vir die Dorp van die Jaar-kompetisie vir 2015. Die produksiespan Chad Schwartz, Johnny Davids, Hanné Koster, Ruaan Pienaar en Kobus Pieterse, het onder meer met Deline Swart van Dorp van Drome geselfs. Foto:MONIQUE BASSON

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

DIE ondersteuners van Jeffreysbaai het hul stem dik gemaak, en Jeffreysbaai is aangewys as een van die drie Oos-Kaapse finaliste in Kwêla se Dorp van die Jaar Kompetisie vir 2018.

Die twee ander dorpe wat as finaliste bekendgemaak is, is Rhodes en Lady Grey.

Dit is die tweede keer dat Jeffreysbaai as ’n mededinger in dié gewilde kompetisie deelneem. In 2015 was die dorp die finalis vir die Oos-Kaap.

Die finaliste, asook die finale wenner, word suiwer op grond van die publiek se stemme gekies.

Om vir Jeffreysbaai te stem, SMS Jeffreysbaai na 33157. Die sluitingsdatum vir stemme is Vrydag, 16 Maart. Elke SMS kos R1.50. Die dorp met die meeste stemme word as Kwêla se Dorp van die Jaar-finalis aangewys.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.