Jeffreysbaai is derde beste in Suid-Afrika

2017-11-30 06:00
Maryke Ellis is drie jaar gelede as die Derma-Puur bestuurder in Jeffreysbaai aangestel en bemark sedertdien die produk aan inwoners.                               Foto:VERSKAF

Maryke Ellis is drie jaar gelede as die Derma-Puur bestuurder in Jeffreysbaai aangestel en bemark sedertdien die produk aan inwoners. Foto:VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

JEFFREYSBAAI spog vanjaar met die derde beste verkope van die veelgesogte Derma- Puur velsorgreeks in Suid-Afrika.

Derma-Puur bestuurder Maryke Ellis is vir dié sukses verantwoordelik. Sy is drie jaar gelede as die Derma-Puur bestuurder in Jeffreysbaai aangestel en maak sedertdien die produk aan inwoners bekend.

Sy het vir 13 jaar in die apteekbedryf gewerk waar sy met ’n groot verskeidenheid velsorgprodukte en skoonheidshuise in aanra-king gekom het.

Maryke, wie se allergiese vel sleg op meeste produkte op die mark reageer, sê sy was skepties om die Derma-Puur produkte op haar vel te probeer. Sy was aangenaam verras met die uitstekende resultate en het só sterk in die produk se waarde geglo, dat sy besluit het om ander mense met hul velsorgprobleme te help. Sy het by die verkoop van die Derma-Puur velsorgreeks betrokke geraak het.

“Dit is baie vervullend om die resultate te sien wat kliënte deur die gebruik van die produk kry, en te beleef hoe dit hul lewens verander,” sê Maryke.

DERMA-PUUR

Derma-Puur is op 18 Februarie 2011 in Bloemfontein aan die die publiek bekendgestel. Dit volg na 14 jaar se intensiewe navorsing en die ontdekking van die Pro-Anthocyanidin antioksidant.

Die gebruik van die antioksidant maak dit moontlik om die vel van binne af te herstel, aangesien dit maklik deur die vel opgeneem word.

Derma-Puur is ‘n Suid-Afrikaanse produk, wat met die gebruik van die nuutste tegnologie in velsorg en natuurlike bestanddele, plaaslik vervaardig word. Die reeks word na New-Zeeland en Australië uitgevoer wat ‘n soortgelyke klimaat as Suid-Afrika het.

“Ek vind dat my klante gaande is oor die Moisture Plus-room wat deel van die reeks is,” sê Maryke. “Die room vervang ‘n mens se daaglikse dag-, nag- en oogroom. Dit is so-veel makliker om te gebruik as ander produkte en meer koste-effektief. Die resultate is fantasties.”

Haar gunsteling produk in die reeks is die Derma-Puur Lift. Met die vars tegnologie en natuurlike aktiewe bestanddele, maak dit die vel fermer en herstel die elastisiteit wat met die jare vergaan.

Volgens Maryke is die feit dat ’n mens onmiddellike resultate kan sien, tot voordeel.

Nóg ’n topverkoper in die reeks, is die Derma-Puur Enzyme Exfoliator. Die produk dien as skilfermiddel deur gebruik te maak van plantgebasseerde ensieme wat die dooie selle op die vel afbreek.

“Een van die groot geheime van die produk se sukses is die tyd en moeite wat ingaan om klante in te lig oor hoe om die produkte korrek te gebruik vir maksimum effektiwiteit,” sê Maryke.

Daarom beveel sy ’n gratis Derma-Puur werkwinkel aan. By die werkwinkel word jou vel deur ’n kundige ontleed en word jy geleer hoe om elke produk in die reeks te gebruik.

Maryke bedank al haar klante vir hul jarelange en lojale ondersteuning.

Vir meer inligting, skakel Maryke by 082 562 4276.

Een gelukkige Kouga Express-leser staan die kans om ’n Derma-Puur geskenkpak ter waarde van R1 945 te wen. Om vir die prys in aanmerking te kom, vind die artikel op die Kouga Express Facebook-blad (Kouga Express Newspaper), Share die artikel en Like die Derma-Puur Facebook-blad.

Die wenner moet ’n afspraak met Maryke maak, en sy sal vir die persoon stap-vir-stap wys hoe om die produkte te gebruik.

Vir meer inligting, skakel die Derma-Puur Hoofkantoor by 071 383 2948 of besoek www.derma-puur.co.za.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.