Joubertinadam bykans dolleeg

2017-05-25 06:00

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

DIE Joubertinadam is by-kans dolleeg en niemand is seker hoe lank daar nog water uit dié dorp se krane sal vloei nie.

Hoewel die skrif reeds maande lank aan die muur was, is waterbeperkings eers onlangs ingestel.

Johan van der Mescht, ’n siviele ingenieur, sê die watervlak van die Joubertinadam is tans 0.5m. “Teen die normale verbruik van 1.3Ml per dag, sal die meeste mense nog so twee dae lank water hê.

“’n Verdere 50kl gaan per dag verlore weens ’n foutiewe lugklep om die hoofwaterlyn na Ravinia in Joubertina.”

Talle inwoners het reeds hul huise aan watertenks en boorgate gekoppel, maar die is ook besig om droog te loop.

Volgens Van der Mescht is daar nie ’n Plan B in plek nie.

“Die terugspoeldam en ander drie naasliggende gronddamme is reeds opgebruik. ’n Watertenker sal help om water te voorsien, veral aan die ouetehuis, maar die vraag is, waar gaan die water vandaan kom? Die naburige dorpe - Kareedouw, Krakeel, Louterwater en Misgund - het ook nie water nie.

“Die langtermyn oplossing is om die huidige dam te vergroot of om nog ’n dam stroom-af te bou. Op die stadium bid ons maar vir reën.”

Intussen swyg die KouKamma-munisipaliteit soos die graf oor die waterkrisis.

Geen kommentaar kon teen druktyd van die munisipaliteit verkry word nie.

  • Die NG Kerk in Joubertina nooi inwoners om op Sondag, 28 Mei om 11:00 met die skoonmaak van die dam te help. Ver- voer sal om 10:30 vanaf die kerk gereël word.
NEXT ON NEWS24X

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.

Inside News24

 
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.