KBF hou werkswinkel oor kernkrag projek

2016-08-11 06:00

DIE Kouga Besigheidsforum (KBF) hou op 18 Augustus vanaf 18:00 tot 20:00 ’n werkswinkel by die Marina Martenique-saal oor die be-oogde kernkrag-projek by Thyspunt.

KBF voorsitter, Finney Jordaan, sal die werkswinkel lei, terwyl ontwikkelaar Dries du Preez oor die ontwikkeling van die projek sal praat.

Wayne Derksen, president van die Lepha-lale Sakekamer, sal geslels oor die invloed wat die Medupi-projek op die dorp en omgewing gehad het.

’n Kaas-en-wyn geselligheid, sal na afloop van die werkswinkel gehou word.

Die koste is R50 vir KBF-lede en R80 vir nie-lede. Vir meer inligting, skakel Jannie Kruger by 076 307 1399 of stuur ’n epos na office@kougabusinessforum.com.

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.