Kerk hou liggiesfees, aandmark

2018-12-13 06:00

DIE Nederduitsch Hervormde Kerk in AD Keetstraat, Jeffreysbaai hou vanaf 17 tot 22 Desember ’n onvergeetlike liggiesfees en aandmark.

Die doel van die fees? Om die ware boodskap van Kersfees uit te beeld deur middel van beelde, prente en duisende liggies - wat elke aand vanaf 18:00 tot 22:00 aangeskakel sal word.

Behalwe vir die liggiesfees, kan mark-entoesiaste uitsien na ’n groot verskeidenheid stalletjies - insluitende handgemaakte ware, vetkoekburgers, worsbrode, pannekoek, pap en kaiings, roosterkoeke en tuisgebroude bier by die aandmark vanaf 16:00. Vir die jongspan is daar gesigverf, rekspring, verfbal en ’n springkasteel.

Die EbFlo-Blommeklub sal op Maandag, 17 Desember ’n Kersspel - Die Geboorte van Christus - met blomme, vers en klank uitbeeld.

Kaartjies kos R50 per persoon.

Op 18 en 21 Desember is daar ’n heerlike spitbraai, terwyl Menno Mostert en Vriende ’n Kersprogram op 19 Desember om 19:30 op die planke sal bring.

Kaartjies vir die Kersprogram kos R50 per persoon.

Gospeldansers vermaak die gehoor op Donderdag, 20 Desember om 19:00.

Sondag, 22 Desember skop met ’n potjiekoskompetisie af, terwyl LuisterFM vermaak vanaf 15:00 verskaf. Etes is vanaf 13:30 teen R40 per persoon beskikbaar.

Die fees sluit af met Kerssang by Kerslig om 19:00 vir 20:00.

Vir meer inligting, skakel Anita Jordaan by 072 533 7725.

NEXT ON NEWS24X

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.

Inside News24

 

Enter the examination number or search by province or school (NSC Students) to view results.

/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.