Klassieke motorskou die naweek

2018-04-12 06:03

MOTORGEESDRIFTIGES kan eersdaags hul “rubber-tekkies” regskud vir ’n blink en raserige skou in top-versnelling.

Of jy ’n petrolkop of adrenalien-verslaafde is, of nie - kry jouself in rat, sit voet in die hoek en laat wiel na Jeffreysbaai vir die Jeffreysbaai Klassieke Karklub se jaarlikse motorskou - Keith’s Piekniek ter ere van die wyle Keith Marsh.

Gordel jouself vas vir ’n tasbare reis deur die motor-geskiedenis van die land, ervaar die legendariese baanbrekers en laat die kragtige motors van toeka-se-dae tot nou brul.

Die motorskou vind op 14 April vanaf 10:00 tot 14:00 by die Supertubes braai-area in Jeffreysbaai plaas. Braaivleisvure sal verskaf word.

Toegang is gratis. Skakel Johnny Vee by 082 780 6553.

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.