Kolskote is dié skut se kos

2019-09-19 06:01
Passievolle boogskutter, Enrico Smuts (37) van Humansdorp, het twee dekades gelede vir die eerste keer ’n kragboog opgetel - vandag spog hy met sy Protea-kleure. Dié bobaas skut van Zingele Archers in Jeffreysbaai, het vroeër vanjaar sy land by die nasionale boogskietkampioenskap in Amerika verteenwoordig, waar hy teen 85 deelne-mers (jagtersklas) van regoor die wêreld vir sy Protea-kleure meegeding het. Smuts sê mans, vroue én kinders kan die sport baasraak - hulle moet net die regte boog kry. “Dit maak nie saak of jy sewe of 80 jaar oud is nie.”                           Foto:VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Kolskote is dié skut se kos
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.

Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.