Konsert gou in die Baai te sien

2019-11-28 06:00
David Bester gaan vioolspel aan die konsert leen.                   Foto: VERSKAF

David Bester gaan vioolspel aan die konsert leen. Foto: VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

PLAASLIKE musiekliefhebbers het iets om na uit te sien hierdie Desember wanneer die Veremarksentrum sy jaarlikse Kerskonsert aanbied.

Die musiek, soos uitgevoer deur vier orreliste, ’n viool-virtuoos, twee pianiste, twee soprane en bariton, die Jubelkoor, asook ’n massakoor, is beslis iets vir die boeke.

Die Kerskonsert word ten bate van liefdadigheid gehou en vanjaar gaan die opbrengs aan Cerebral Palsy, Eastern Cape. Toegang is R50 per volwassene, R40 per pensioenaris en R10 vir kinders.

Die Veremarksentrum se Kerskonsert sal op 5 Desember om 13:00 plaasvind. Vir meer inligting, skakel 082 726 9595.

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 

Matric Results are coming soon!

Notify me when results become available

/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.