Krieketklub speel uitklophou

2017-10-19 06:01

DIE Mentors JBay Krieketklub se tweede span het die afgelope naweek die Etolofiyeni Krieketklub met 26 lopies geklop: 171 vs 145.

Corn van der Watt het 48 lopies aangeteken, terwyl Calvin Campher vir 31 lopies gesorg het. PJ de Beer het vier paaltjies vir 11 lopies geneem, en Dean Rohrbeck twee paaltjies.

Die Mentors JBay Krieketklub se derde span speel die Saterdag teen die Gamrose Krieketklub by die Victory Christian School in Jeffreysbaai.

Die eerstespan speel teen die Heatherbank Krieketklub en die Humansdorp Krieketklub by Mentors Estate in Jeffreysbaai.

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.