Krieketseisoen slaan af

2017-09-21 06:01

MENTORS JBay Krieketklub se ligawedstryde slaan binnekort af en spelers is reeds hard aan die oefen.

Die eerste vriendskaplike wedstryde vind op 30 September teen die United Bro-thers Krieketklub en die Pirates Krieketklub plaas.

Die Sondag sê Mentors die Northville Krieketklub en die Hankey Krieketklub die stryd aan.

Oefeninge vind op Dinsdae om 17:00 by Mentors plaas, en op Donderdae om 17:00 by die Hoërskool Nico Malan.

Vir meer inligting, skakel Githe-Meret Hancke at 082 556 8967.

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.